George Costigan

George Costigan
Geboortenaam George J. Costigan
Geboorte 8 Augustus 1947 (1947-08-08)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1975–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

George Costigan (gebore 8 Augustus 1947) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Calendar Girls (2003) en Hereafter (2010), en in die televisiereeks Happy Valley (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy